Unusual global stories feature bizarre arrests, controversial names, underwater hockey and political blunders.
Legal Aid South Africa staff are back at work as the trade union suspends strike, pending a response to demands by Minister of Justice and employers.
Adv. Celeste Nameka, wat op borgtog vrygelaat is in ‘n saak waarin sy en twee ander van onder meer moord aangekla word, het weer in die hof verskyn op nuwe…
Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.
Finance Minister Godongwana’s levy cut offers diesel relief from 4 November, but petrol drivers brace for a likely increase above the record R30 per litre mark.
Die 26-jarige Willem Koper, vermeende moordenaar van die negejarige Heinrich Human van Louisvale-dorp, was ten tyde van die voorval op parool.
Consumer price inflation in South Africa rose to 4,5% in September from 4,4% in August, Statistics South Africa confirmed on Wednesday.
Die staat het Dinsdag 20 Oktober sy saak in die hooggeregshof in Kimberley in die verhoor van John-Ross Henderson gesluit, en die verdediging moet nou getuies roep.
Finance minister Enoch Godongwana must tackle debt costs, weak growth, record unemployment, infrastructure delays and fiscal sustainability in today’s budget statement.