Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Due to heavy rain since yesterday, several roads in the Northern Cape experience localised flooding, waterlogged surfaces, and reduced traction, posing serious danger to motorists.
‘n Verdagte, ‘n 25-jarige man, verskyn vandag in die Galeshewe-hof nadat die liggaam van ‘n driejarige seuntjie begrawe in die Galeshewe-woongebied in Kimberley gevind is.
|
’n Spesiale raadsvergadering in Kimberley het in volslae chaos ontaard terwyl interne ANC-faksiegevegte openlik plaasgevind het, eiers op DA-raadslede gegooi en pepersproei gespuit is.
|
Die Loxton Dambraai, ter ondersteuning van dié Noord-Kaapse Karoo-dorp se boomprojek, vind eersdaags plaas. Besoekers van heinde en ver is welkom.
Haar droom is om die eerste swart vroue-eienaar van die Jan Kemp Hotel in Jan Kempdorp te word – sy kom egter voor ‘n toe deur by die Nasionale Bemagtigingsfonds…
|
Die elftal van Dawid Kruiper United het Maandagaand voor ‘n groot skare in die Dicky Jacobs-stadion in Upington die Cornald Mouers-sokkertoernooi gewen.
|
The journey of the Northern Cape Bowls U18 team to the final marks a historic milestone as they became the first NCB U18 team to reach a Bowls South Africa…
|
Die Ekapa Gemeenskapsprojek het verlede week honderde gesinne wat deur die sluiting van die Ekapa-myn geraak is, met kospakkies gehelp. ‘n Konsert word aangebied vir verdere hulpverlening.
|
Meiringspoort is Saterdag laatmiddag heropen nadat dit weens oorstromings, rotsstortings en onveilige padtoestande gesluit is. Swartbergpas is steeds gesluit.
Die regte vaardigheidsopleiding deur internskap maak deure oop en help om ‘n suksesvolle loopbaan te bou.
