Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Voor en ná die afgelope vakansie het talle hoërskole in die Noord-Kaap hul matriekafskeidsgesellighede vir 2026 se matrikulante aangebied.
Wanneer die Kurumanrivier afkom is dit tyd vir waterski tussen die Kalahari-duine in Van Zylsrus.
‘n Ouma van Jan Kempdorp is goed op dreef met haar staptog van 830 kilometer tot in Durban. Haar doel is bewusmaking van haar kleinkind se seldsame siekte, en geldinsameling…
LUR Bentley Vass het gesê hy is onbewus van kriminele kwessies rakende sy administrateurs vir die Sol Plaatje-munisipaliteit, terwyl een wel strafregtelike aanklagte teen hom het.
|
Repeated flooding events and a lack of proper maintenance have left the road infrastructure in the Northern Cape in a state of ongoing deterioration, says Agri Northern Cape.
|
Teenstrydige verklarings van die Dawid Kruiper-munisipaliteit in Upington en die huurder van Die Eiland, oor beweerde onwettige skuldafskrywing van R6 miljoen, is uitgereik.
|
‘n Hewige storm het binne ‘n halfuur verwoesting in dele van Kathu veroorsaak, terwyl reënneerslae steeds oor groot dele van die Noord-Kaap voorkom.
‘n 24-jarige ma van twee jong kinders is oorlede in ‘n motorongeluk waarin haar lewensmaat en hul kinders die passasiers was.
|
Nog ‘n regstryd met nog regskoste duur in Kimberley te midde van beweringe dat dit oor beheer oor die ‘munisipale geldkoffer’ handel.
|
Nine employees who were stranded overnight on top of a vehicle submerged in flood water between Kathu and Postmasburg in the Northern Cape, were rescued this morning.
