Nuus
-
Van motorsmous tot prins . . .
Dit mag dalk na die een of ander tema vir ’n Hallmark-fliek klink, maar die waarheid is soms vreemder as…
-
WVF-bedrog van R500 000 beland vyf familielede in tronk
Vyf lede van dieselfde familie is op 20 Augustus in die Gqeberha Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof gevonnis nadat hulle die Departement van…
-
Imran Khan terug in tjoekie ná blits-hospitaalbesoek
Die voormalige Pakistanse premier Imran Khan is vroeg Vrydag terug na die tronk geneem, ure nadat hy na ’n hospitaal…
-
Vrye spraak in China verdere knou toegedien met arres van Tiananmen-aktiviste ná 37 jaar
’n Hongkongse hof het Vrydag twee aktiviste wat jaarlikse gedenkdienste ter herdenking van China se dodelike Tiananmen-onderdrukking georganiseer het, skuldig…
-
Oud-Eskomwerker en makkers se doppie geklink oor R8,5 m-bedrog
Die Valke in Mpumalanga het die skuldigbevinding verwelkom van ’n voormalige Eskom-werknemer en drie medebeskuldigdes, asook drie maatskappye, in ’n…
-
Helen se steil bult na koalisie in Goudstad
Dis nie meer so lank voordat jy 4 November by die stembus jou kruisie moet trek nie. Jana Marx het…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
KSUT sê ontruimings het gehelp om kalmte ná onrus te herstel
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) sê die eerste dag van kampusontruimings het gehelp om spanning te verminder ná gewelddadige…
-
DA-LP Burke verlaat finansiële komitees te midde van ondersoek na fintegmaatskappy se R4 miljard-transaksies
Die DA se federale finansiële voorsitter, dr. Mark Burke, het hom aan die parlement se finansiële komitee en finansiële groepering…
-
Rybewyse een stap nader om 10 jaar geldig te wees
Suid-Afrika se plan om die geldigheid van rybewyse van vyf na 10 jaar te verleng, is nou in die Staatskoerant…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









