Nuus
-
Trump sê g’n Iran-gesprekke is beplan nie, beweer Hormoes is ‘nuwe Amerikaanse grondgebied’
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Dinsdag gesê geen gesprekke met Iran is tans aan die gang of geskeduleer nie,…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Malmesbury-tiener in hegtenis geneem oor bande met internasionale netwerk wat kinders seksueel uibuit
’n 16-jarige tiener is in Malmesbury in hegtenis geneem vir die toegang tot, besit, fasilitering en aflaai van materiaal waarin…
-
Kommersiële skeep in Straat van Hormoes getref terwyl Trump Oman oor Iran-onderhandelinge dreig
’n Kommersiële vaartuig is Dinsdag deur ’n onbekende projektiel getref terwyl dit deur die Straat van Hormoes gevaar het, wat…
-
Akademia nie die grondwetlike probleem wat Naledi Pandor dink nie
Naledi Pandor, ANC-veteraan en voormalige minister van hoëronderwys, het tydens ’n onlangse onderhoud, vir die African Renaissance Podcast, die bou…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 17 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Subsidies sloer: ‘Dit voel of ons bedel’
Skole, kinderhuise en organisasies wat haweloses en slagoffers van geslagsgeweld in Gauteng bystaan, wag steeds op subsidies waarop hulle staatmaak…
-
‘Vergifnis, eenheid en vrede nodig’ sê Tsjad-opposisieleier ná kwytskelding
Tsjad se vernaamste opposisieleier, Succès Masra, het ’n beroep op versoening met president Mahamat Idriss Déby gedoen kort nadat hy…
-
Kunswerke van ‘buitengewone waarde’ kry voete in kunstenaar se tuisdorp
Vier werke van “buitengewone waarde” deur die Renaissancekunstenaar Antonello da Messina is uit ’n museum in Cisilië gesteel, het Italië…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









