Nuus
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Vermeende reeksmoordenaar vas oor moord van 3 Atlantis-vroue
Die grusame dood van drie vroue in Sherwoodpark en die naburige omgewing tussen Mei 2016 en September 2021 het destyds…
-
KYK: Nuwe Withuis-woordvoerder struikel senuweeagtig deur vlugtige 1ste perskonferensie
Katie Zacharia, die nuwe woordvoerder van die Withuis, het Dinsdag haar eerste perskonferensie met slegs 15 minute ingelei deur net…
-
SA man vrygelaat ná aanval in Mosambiek
’n Suid-Afrikaanse man wat lid was van ’n groep mense wat ’n maand gelede tydens ’n aanval in Mosambiek gevange…
-
Lincoln de Bruyn weer Theewaterskloof-burgemeester na raad besluit terug trek
Die raad van die Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK) het sy besluit om uitvoerende burgemeester Lincoln de Bruyn uit sy pos te verwyder,…
-
Spanne onder druk, sê Ackers
Jy moet deesdae ’n kalender teen jou yskas hê waarop jy die tye kan neerskryf wanneer daar rugby gespeel word.…
-
Stormers-lostrio dalk VRK se beste?
Wat het Hacjivah Dayimani, Siya Kolisi, Paul de Villiers en Evan Roos in gemeen buiten die Stormers-trui? Hulle is moontlik…
-
‘Ek hoop dit hou nog lank’
Cash, soos ons die Lions-afrigter Ivan van Rooyen ken, was reeds op skool ’n veelsydige sportman, al het hy toe…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 13 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Projek van R73,6 miljoen om vloedskade op Sewe Passe-pad te herstel, vorder flink
’n Vloedskadeherstelprojek van R73,6 miljoen van die Wes-Kaapse regering toon goeie vordering op 10 km van die Sewe Passe-pad naby…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









