Nuus
-
Jou Sondag-braai raak duurder
Die kole is reg en die familie is op pad, maar Suid-Afrikaners moet deesdae mooi dink voordat hulle die braaitang…
-
Groepe na grondwethof oor waterlisensie
Twee bewaringsorganisasies beroep hulle tans op die Konstitusionele Hof in ’n poging om ’n waterlisensie, wat dr. Sean Phillips, die…
-
Erge donderstorms en veldbrandgevaar bedreig dele van die land
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms in dele van die Oos-Kaap uitgereik, terwyl uiters hoë…
-
Geen nuwe sardienvrektes in ’n maand
Die departement van bosbou, visserye en die omgewing het sedert 10 September geen verdere aanmeldings van dooie sardyne ontvang nie,…
-
Pastoor in hegtenis ná baba se moord
’n 36-jarige pastoor is in Diepsloot in hegtenis geneem in verband met die beweerde moord op ’n baba van vier…
-
Munisipaliteite se sosiale geregtigheid onder die vergrootglas
Met die plaaslike regeringsverkiesing om die draai, sal munisipaliteite se vordering met die bekamping van armoede en ongelykheid onder die…
-
Proteas wag ’n opdraande stryd teen Australië
Die Proteas sal vandag ’n stewige kolfvertoning moet lewer om Australië se voorsprong in die eerste toets op Kingsmead in…
-
Bulle lei Leeus met 21 punte teen halftyd
Die Bulle en Leeus het mekaar vandag op Loftus Versfeld in die derde wedstryd van die VRK-kampioenskap die stryd aangesê,…
-
Zuma “is nog met ons”
Oudpres. Jacob Zuma “is nog met ons”. Só het Duduzane Zuma, seun van Zuma en adjunkleier van die MK-party (MKP)…
-
Munisipale werkers ontdek historiese ammunisie ter waarde van sowat R7 miljoen
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in De Aar in die Noord-Kaap het sowat 15 000 patrone met ’n geraamde waarde van…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









