Nuus
-
Britse motorfietspaartjie eindig hul hongerstaking in tronk
’n Britse egpaar wat in Iran aangehou word op aanklagte van spioenasie, het hul jongste hongerstaking van etlike maande beëindig…
-
#SneeuNuus Hier bibber mens en dier vandag behoorlik – en veiligheidswenke vir diegene op pad!
Motoriste word deurentyd vermaan om ag te slaan op verkeerswaarskuwings indien daar vandag gereis word. Die sneeu val wyd en…
-
Agt ontbinde liggame in massagrafte by onwettige myn gevind
Ecuadoriaanse owerhede het Sondag agt ontbinde liggame in massagrafte by ’n onwettige myn in die suidelike provinsie Azuay gevind, wat…
-
Vandervijlpark: ‘Ons kan sien wat ons inasem’
Toe ons verslaggewer Kaylie Joubert Vanderbijlpark Dinsdag besoek het, het ’n groot rookwolk net bo die grond gehang. Verlede week…
-
Trekduikers lewer daagliks ’n skouspel oor die Bergrivier
Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier ’n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens…
-
Erge weerwaarskuwings uitgereik: Sneeu en skadelike winde tref verskeie provinsies.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het verskeie ernstige weerwaarskuwings vir sentrale dele van die land en KwaZulu-Natal uitgereik, terwyl ’n kouefront…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 09 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Party sê nee vir studenteverblyf in Qwaqwa
Die DA verwerp die besluit van die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie (VOK) om die kantoorruimte by die Naledi Mall in die sentrale…
-
Dodetal in Thailandse skoolskietery styg tot nege
Die dodetal ná ’n skietery by ’n skool buite Bangkok in Thailand het tot nege gestyg nadat ’n 12-jarige meisie…
-
Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier
Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier ’n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








