-
5 belangrike gevolgtrekkings van die onlangse plaaslike verkiesings
Die ANC het landwyd slegs sowat 31% van die stemme gekry in die onlangse plaaslike verkiesings en kon nie in…
-
Sojaboere blootgestel aan moontlike R800 miljoen se risiko
Sojaprodusente kan moontlik tot R800 miljoen per seisoen aan finansiële verliese in die gesig staar nadat die Johannesburgse Hooggeregshof geweier…
-
DA behou sterk steun in landelike Pretoria
Die Demokratiese Alliansie (DA) het in verskeie landelike dele van die Stad Tshwane sterk steun geniet, met die party wat…
-
Verkiesingsontleder: Kaapstad sal moontlik DA-blou bly
eNCA se verkiesingsontleder het sopas amptelik projekteer dat die DA sy volstrekte meerderheid in Kaapstad gaan behou. Alhoewel die DA…
-
Tesourie erken kommer oor land se trae ekonomiese groei
Die nasionale tesourie is self bekommerd oor Suid-Afrika se hardnekkig swak ekonomiese groei en waarsku dat geen mate van begrotingsdissipline…
-
SA verloor voorkeurhandelstatus met Amerika ingevolge Agoa
Die Verenigde State (VSA) het besluit om Suid-Afrika se voorkeurhandelstatus ingevolge die African Growth and Opportunity Act (Agoa) op te…
-
R21 miljoen-sonkragprojek by Atlantis se rioolwerke begin
Bouwerk aan ’n sonkraginstallasie van R21 miljoen by die Wesfleur-rioolwatersuiweringswerke in Atlantis is tans aan die gang. Die Stad Kaapstad…
-
PGP se nuwe uitvoerende hoof plaas klem op meetbare boere-ontwikkeling
Phahama Grain Phakama (PGP), Grain SA se ontwikkelingsinisiatief vir opkomende graanboere, het Khomotso Mashiloane as sy nuwe uitvoerende hoof aangestel.…
-
Spaar vir môre, maar hoe as vandag reeds elke sent tel?
Terwyl Wêreldspaardag Saterdag gevier word, wys nuwe navorsing dat byna die helfte van Suid-Afrikaanse volwassenes glad nie spaar nie. Stygende…
-
Ekonomie op papier groter, maar 2025-groei laer ná hersiening
Suid-Afrika se ekonomie was in 2025 sowat 5,3% groter as wat voorheen geraam is, nadat Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) sy…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Hongaarse polisie het die broer van die voormalige nasionalistiese leier Viktor Orbán in hegtenis geneem, volgens ’n mediaberig wat deur premier Péter Magyar gedeel is
-
Bok-breier Rassie Erasmus het 2 veranderinge aan sy span aangebring vir die kragmeting teen Frankryk, met die grootste verandering wat is dat Cobus Reinach op die plaasvervangersbank begin in Grant Williams se plek
-
Die Kremlin hou vol dat die komende samesprekings in Abu Dhabi om die oorlog in Oekraïne te beëindig steeds in die formaat van Oekraïne, Rusland en die VSA gehou sal word, nadat Frankryk aangekondig het dat Europa ook verteenwoordigers na die beraad sal stuur
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










