Die Papier — nuus, sport, sake en leefstyl

Brekende Nuus

  • Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

  • ’n Indonesiese bemanningslid is dood nadat ’n brandbestrydingshelikopter in die Baritorivier in Suid-Kalimantan neergestort het, terwyl twee ander bemanningslede, ’n Australiër en ’n Nieu-Seelander, lewend gered en vir behandeling hospitaal toe geneem is

  • 9 buitelandse burgers tussen 20 en 26 jaar oud is by die O.R. Tambo-lughawe en by ’n hotel in Bruma in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om vanuit Suid-Afrika te vertrek om aan die Rusland-Oekraïne-oorlog deel te neem

  • Frankryk se vyfmalige Olimpiese judokampioen, Teddy Riner, het aangekondig dat hy volgende jaar as kandidaat aan die land se hoëprofiel-presidentsverkiesing gaan deelneem