-
CDE waarsku teen Johannesburg se groeiplan van R111 miljard
Johannesburg se volgende burgemeester moet eerder krag- en watervoorsiening, munisipale finansies en die stadsadministrasie stabiliseer as om nuwe megaprojekte aan…
-
Brandstofpryse sal volgende week effens daal ondanks styging in wêreldoliepryse
Suid-Afrikaanse motoriste sal waarskynlik volgende week by die pompe verligting kry wanneer brandstofpryse komende Woensdag aangepas word. Petrol sal na…
-
KYK: Die mini-begroting se implikasies vir gewone mense
Die Papier Praat het met Lisette Ijssel de Schepper, ’n ekonoom, oor die mediumtermyn-begrotingsraamwerk gesels en uitgevind wat dit beteken…
-
Natuurrampe kos die land al R165 mjd.
Terwyl Suid-Afrika hom staal vir moontlike droogte weens El Niño, toon die jongste begrotingsyfers natuurrampe het die land die afgelope…
-
‘Nee vir datasentrum’
Die gemeenskap van Moorreesburg skop vas teen planne vir die bou van ’n reuse-sonplaas en ’n dorstige datasentrum in dié…
-
Oogpunt: Romantiseer mense diktatuur?
Nou – langer as 237 jaar ná die uitbreek van die Franse revolusie – lyk dit of minstens dele van…
-
Pes-oproepe: Regering gaan help
Teenstrydige inligting oor of direkte bemarkers gratis op die nuwe nasionale uittekenregister (opt-out-register) kan registreer en of hulle vir die…
-
Oor na die middelklas en die minderheid
Is Helen Zille in of uit? Jy besluit! Die verkiesing is nie grappies nie. Inteendeel, dit is ’n absolute saak…
-
Regering sal voorts moet verduidelik
Toekomstige regerings sal moet verduidelik hoe hulle die staatsfinansies volhoubaar wil bestuur en aan die parlement rekenskap moet gee wanneer…
-
Tesourie syfers knou RNE se 3%-groei-droom
Dis min dat almal fyn luister na die mediumtermynbegroting, maar verbruikers is onder soveel druk dat álmal wou hoor wat…
Brekende Nuus
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Indonesiese bemanningslid is dood nadat ’n brandbestrydingshelikopter in die Baritorivier in Suid-Kalimantan neergestort het, terwyl twee ander bemanningslede, ’n Australiër en ’n Nieu-Seelander, lewend gered en vir behandeling hospitaal toe geneem is
-
9 buitelandse burgers tussen 20 en 26 jaar oud is by die O.R. Tambo-lughawe en by ’n hotel in Bruma in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om vanuit Suid-Afrika te vertrek om aan die Rusland-Oekraïne-oorlog deel te neem
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










