KYK: Die mini-begroting se implikasies vir gewone mense

Pres. Cyril Ramaphosa maak Enoch Godongwana, minister van finansies, se das reg voordat Godongwana sy mediumtermyn­begrotings­- toespraak lewer. Foto: GCIS

Die Papier Praat het met Lisette Ijssel de Schepper, ’n ekonoom, oor die mediumtermyn-begrotingsraamwerk gesels en uitgevind wat dit beteken vir die alledaagse Suid-Afrikaner beteken.

Teken in vir nuwe episodes elke Vrydagoggend om 05:00!


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos