Top
-
Ry-indruk: Ford se deftige bussie maak ruimte vir meer
’n Bussie koop jy gewoonlik met jou verstand. Daar is mense om te vervoer, tasse om in te pak en…
-
COP31 skop af met erge kommer oor die klimaat
2026 is tot dusver een van die vier warmste jare sedert globale rekordhouding van temperature in 1880 begin het. Só…
-
Konsekwent kraai koning: Rassie maak 2 veranderinge vir Frankryk-kragmeting
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het sy vertroue behou in die spelers wat die span teen Italië na ’n oorwinning gelei het…
-
5 belangrike gevolgtrekkings van die onlangse plaaslike verkiesings
Die ANC het landwyd slegs sowat 31% van die stemme gekry in die onlangse plaaslike verkiesings en kon nie in…
-
DA het nou slegs een setel minder as ANC in Mangaung-metro
Die DA in die Mangaung-metro het slegs een setel minder as die ANC. Die DA het 34 setels (14 wyksetels…
-
Leer ken Kokkedoor: Klassiek se nuwe beoordelaar, Jess van Dyk
Die eienaar en hoofsjef van die bekroonde Post & Pepper-restaurant in Stellenbosch, Jess van Dyk, maak eersdaags haar debuut as…
-
Donovan Marx-plaasaanval: Dricus du Plessis tree ook toe
Die aanval op Donovan Marx het wyd reaksie ontlok, met bekende Suid-Afrikaners, sportsterre en politieke figure wat hul stemme by…
-
Italië maklik geklop, maar Bokke weet Frankryk is ’n veel taaier toets
Hoewel die Springbokke hul Europese toer in die Nasieskampioenskap Saterdag met ’n oorheersende oorwinning van 66-7 oor Italië afgeskop het,…
-
KYK: OVK maak amptelike uitslae van die plaaslike verkiesings bekend
Die Verkiesingskommissie (OVK) sal om 18:00 vandag die amptelike uitslae van die plaaslike verkiesings bekendmaak. Die geleentheid, wat in Midrand,…
-
Tappe gee feite oor skrums, sê Bokke knoei nie
Die skrums bly een van die mees omstrede en soms frustrerende aspekte in rugby. Dave Rennie, afrigter van die All…
Brekende Nuus
-
’n Indonesiese bemanningslid is dood nadat ’n brandbestrydingshelikopter in die Baritorivier in Suid-Kalimantan neergestort het, terwyl twee ander bemanningslede, ’n Australiër en ’n Nieu-Seelander, lewend gered en vir behandeling hospitaal toe geneem is
-
9 buitelandse burgers tussen 20 en 26 jaar oud is by die O.R. Tambo-lughawe en by ’n hotel in Bruma in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om vanuit Suid-Afrika te vertrek om aan die Rusland-Oekraïne-oorlog deel te neem
-
Frankryk se vyfmalige Olimpiese judokampioen, Teddy Riner, het aangekondig dat hy volgende jaar as kandidaat aan die land se hoëprofiel-presidentsverkiesing gaan deelneem
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









