Top
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Bok-breier Rassie Erasmus het 2 veranderinge aan sy span aangebring vir die kragmeting teen Frankryk, met die grootste verandering wat is dat Cobus Reinach op die plaasvervangersbank begin in Grant Williams se plek
-
Die Kremlin hou vol dat die komende samesprekings in Abu Dhabi om die oorlog in Oekraïne te beëindig steeds in die formaat van Oekraïne, Rusland en die VSA gehou sal word, nadat Frankryk aangekondig het dat Europa ook verteenwoordigers na die beraad sal stuur
-
Ná die jongste ronde van die Nasieskampioenskap die afgelope naweek sal die Bokke steeds as die wêreld se nommer een-span hul toets teen Frankryk Vrydagaand binnegaan, maar die All Blacks verklein die gaping nadat hulle met hul oorwinning oor Skotland nou op 92,65 staan teenoor die Bokke se 93,09
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
