Top
-
Partye om die tafel ná verkiesingskok
Eerste informele koalisiegesprekke tussen politieke partye het begin en so erg is die skok van die plaaslike verkiesings se uitslag,…
-
Bankkrisis dompel Paraguay in politieke chaos ná president se afsetting
Paraguay is in ’n politieke en finansiële krisis nadat president Santiago Peña uit sy amp verwyder is weens sy beweerde…
-
ANC erken verkiesingsnederlaag: “Ons het nie goed gevaar nie”
Die ANC erken dat hy ’n ernstige terugslag in die 2026-munisipale verkiesing beleef het en sê die party moet verander…
-
Zuma-Sambudla se aansoek om aanklagte te skrap misluk
Duduzile Zuma-Sambudla se poging om die aanklagte teen haar oor die Julie 2021-onluste te laat vaar, het misluk nadat die…
-
Vandag in die nuus
PLAASLIK – Verkiesingsuitslae steeds aan die inkom: Met sowat 98,85% van stemdistrikte getel, lei die ANC landwyd met 30,91%, gevolg…
-
Kriminele klag gelê teen MK-partylid ná opmerkings oor wrede plaasaanval
Die landbou-organisasie TLU SA het ’n kriminele klag teen Andile Mngxitama, ’n lid van die MK-party en ’n parlementslid, ingedien…
-
Mama Mia! Wat ’n allemintige pak slae vir Italië
Die Springbokke het Saterdag hul Europese toer in die Nasieskampioenskap met ’n klinkende oorwinning afgeskop toe hulle Italië in Turyn…
-
Beoordeel die skeidsregter | Italië teen Springbokke: Eoghan Cross
Ons wil graag jou mening hoor oor die skeidsregter se hantering van die toets tussen die Azzurri en die Springbokke…
-
Nege drieë besorg Bokke oortuigende sege
Die Springbokke het Saterdag in Turyn ’n duidelike waarskuwing aan hul teenstanders in die Nasieskampioenskap gerig toe hulle Italië met…
-
Die Papier se speler van die wedstryd: Sacha Feinberg-Mngomezulu
Die Papier se speler van die wedstryd, Sacha Feinberg-Mngomezulu, het Saterdag van meet af aan gewys waarom hy een van…
Brekende Nuus
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Indonesiese bemanningslid is dood nadat ’n brandbestrydingshelikopter in die Baritorivier in Suid-Kalimantan neergestort het, terwyl twee ander bemanningslede, ’n Australiër en ’n Nieu-Seelander, lewend gered en vir behandeling hospitaal toe geneem is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








