Top
-
Nog ’n terugslag vir Proteas: Ngidi uit, jong snelbouler kry kans
Die Proteas se snelboulaanval het nog ’n terugslag gekry met Lungi Ngidi wat weens ’n regterdyspierbesering uit die komende eendagreeks…
-
Springbok-vroue platgevee deur Wallis in WXV-opening
Die Springbok-vroue het hul WXV Global Series-veldtog Vrydag met ’n swaar 50–19-nederlaag teen Wallis in Cardiff begin. Wallis het van…
-
Faf de Klerk weier om aftreekaart te speel
Faf de Klerk se onlangse afwesigheid uit die Springbokgroep het nuwe vrae oor die tweemalige Wêreldbeker-wenner se toekoms laat ontstaan,…
-
Nuwe wildekatspesie in Bolivia geïdentifiseer
’n Klein, gevlekte wildekat wat plaaslike gemeenskappe in Bolivia, Suid-Amerika, reeds geslagte lank as ’n tilcayo ken, is amptelik as…
-
Robbie Wolk: Die laaste rit
Robert “Robbie” Wolk, die 41-jarige Suid-Afrikaanse renjaer en kampioen, is Woensdag, 16 September, in Kempton Park doodgeskiet ná ’n geringe…
-
‘Ek het niks om weg te steek,’ sê onderwys se DG
Hy is glad nie daarteen gekant om aan ’n leefstyloudit onderwerp te word nie, maar die regte prosesse moet gevolg…
-
Dubai se 24-uur-ren skuif na Kyalami
Suid-Afrika kry in Januarie volgende jaar ’n internasionale motorsportskouspel wanneer die bekende 24-uur-uithouren van Dubai na die Kyalami Grand Prix-renbaan…
-
Kaapse lugtrein nie finansieël haalbaar nie, sê Hill-Lewis
Planne soos die een vir ’n Kaapstadse-lugtrein maak hom opgewonde, maar vir die Stad Kaapstad is dit een plan wat…
-
Waar nood is, is ook hoop
Vir ’n 14-jarige meisie en haar 10-jarige broer het die pad terug na hul ouers nie maklik gekom nie. Dié…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









