Top
-
Reeksmoordenaar of nie?
Dr. Micki Pistorius, wêreldbekende profileerder en die stigter van wat deesdae bekend staan as die Suid-Afrikaanse Polisiediens se ondersoekende sielkunde-eenheid,…
-
Geen Bokke hierdie naweek – maar sportliefhebbers hoef nie verveeld te wees nie
Die Springbokke kry hierdie naweek ’n blaaskans ná hul besige reeks teen Nieu-Seeland, maar dit beteken nie sportliefhebbers het niks…
-
Russe stem in eerste parlementêre verkiesing sedert Oekraïne-inval
Rusland se drie dae lange parlementêre verkiesing het Vrydag begin, met kiesers wat lede van die 450-setel Staatsdoema verkies. Die…
-
Transformators moet krag in Thembisa stabiliseer
Gauteng-premier Panyaza Lesufi, minister van elektrisiteit en energie Kgosientsho Ramokgopa en Ekurhuleni se uitvoerende burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, sal vandag, Vrydag…
-
Kolisi, Kolbe terug – Stormers pak nuwe seisoen aan
Ruhan Nel is as kaptein van die DHL Stormers aangewys vir die 2026/27-seisoen, nadat John Dobson ’n 56-man-groep vir die…
-
Esterhuizen lei Haaie se nuwe URC-groep
André Esterhuizen is as kaptein van die Haaie vir die 2026/27-seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap (URC) aangewys. Die Springbok-senter sal…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor.…
-
ʼn Ramp, en toe niks
Op 20 November 2025, tydens die G20-beraad, het pres. Cyril Ramaphosa aangekondig dat die regering geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord tot…
-
Wanneer ’n slagoffer uiteindelik om hulp vra
Vir iemand wat geweld of mishandeling beleef, kan die besluit om uiteindelik hulp te vra reeds ’n groot stap wees.…
-
Gauteng se ontvoeringsyfer slaan nuwe hoogtes
Gauteng het tussen April en Junie vanjaar 2 367 ontvoeringsake aangeteken – meer as die helfte van al die ontvoerings…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









