Top
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 16 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Francois Jacobs ontdek die mense agter die goeie dade
’n Warm bord kos, ondersteuning vir kinders met gestremdhede of ’n geleentheid vir jong sporttalent: in VIA se nuwe reeks…
-
Kiwi-rugbykenners ná Greatest Rivalry-reeks: ‘SA het pas vir almal die bloudruk gewys van hoe om ons te klop’
Nieu-Seelandse rugby-ontleders het ’n vernietigende oordeel gevel oor Dave Rennie se All Blacks ná ’n ontnugterende Greatest Rivalry-reeks teen die…
-
‘Genoeg is genoeg’: Woede neem toe oor Kempton Park-slagoffers
Burgerlike organisasies, politieke partye en gemeenskapslede het saamgespan om dringende optrede van wetstoepassingsowerhede te eis ná die ontdekking van agt…
-
Afrika staan nou sy plek voller op wêreldkaart
Die alombekende wêreldkaart, die Mercator-kaartprojeksie, wat Afrika veel kleiner laat lyk as wat dié vasteland werklik in verhouding tot ander…
-
Finansiële vryheid gebeur as jy van skuld bevry is
Mense wil altyd by my weet wat die beste belegging is. Bemarkingsfoefies en geldmaakskemas het al eerder honderde miljoene mense…
-
VSA kondig visumbeperkings oor Suid-Afrika se rassebeleid aan
Die Verenigde State het geteikende visumbeperkings ingestel teen Suid-Afrikaanse amptenare wat betrokke is by rasgebaseerde diskriminasie en grondonteiening, wat spanning…
-
Voormalige afrigter van die Bok-vroue Swys de Bruin: ‘Dit het net te veel geraak’
Van ’n klein seuntjie wat kaalvoet die ryp van Ficksburg se velde trotseer het tot die Vroue-Springbokke se afrigter wat…
-
VF Plus het ’n plan om die hoofstad reg te ruk
Barnard Beukman het in Die Papier van 28 Augustus gevra dat partye meer as vae beloftes moet maak om te…
-
Herman Lensing deel sy erfenistafel vol stories
’n Komkommerstolslaai kan jou in ’n oogwink terugneem na ’n familietafel. Die reuk van vleis oor die kole roep weer…
Brekende Nuus
-
Pole en Belarus se ministers van buitelandse sake het op die kantlyn van die VN se Algemene Vergadering vergader in die eerste hoëvlak-ontmoeting tussen die buurlande in ’n dekade, met Warskou wat gesê het hy sien potensiaal vir beter betrekkinge tussen die twee lande
-
Oekraïne het Rusland daarvan beskuldig dat hy sy aanvalle op burgerlike vervoerinfrastruktuur verskerp nadat hernude aanvalle op vulstasies, skeepsvervoer en spoorlyne minstens 2 mense doodgemaak het, terwyl owerhede in Kiëf gesê het teikens in die hoofstad en omliggende gebiede is getref
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









