Top
-
Verkiesing: Die Papier-redaksie stem
Die Papier-redaksie het reeds hul kruisies getrek en moedig lesers aan om ook hul demokratiese reg uit te oefen. Maak…
-
Italië, Frankryk, Ierland: Dís waarom die Bokke die Nasieskampioenskap só hoog ag voor die WB
Springbok-verdedigingsafrigter Jerry Flannery sê Suid-Afrika se wegwedstryde in die Nasieskampioenskap, waar hulle teen Italië, Frankryk en Ierland te staan sal…
-
Verkiesing: Ken jou stembriewe
Met drie verskillende stembriewe in sommige munisipaliteite, kan dit maklik verwarrend raak vir kiesers wat nie vertroud is met die…
-
Wie’s wie in die ‘Kokkedoor: Klassiek’-kombuis: Ontmoet die tien onthoukokke
Agter elke onthoukok staan ’n kombuis vol stories: ’n ouma se koolstoof, ’n pa se paella, ’n familieresep wat steeds…
-
Verkiesing: Fopnuus en KI-video’s op OVK se radar
Terwyl miljoene Suid-Afrikaners vandag hul kruise in die plaaslike verkiesings trek, is daar ’n ander stryd wat hom grootliks agter…
-
Verkiesing: Só lyk die peilings
Met Suid-Afrikaners wat môre, Woensdag 4 November, hul kruise in die plaaslike verkiesings trek, dui die jongste meningspeilings op ’n…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 November, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Verkiesing: Dag 2 van spesiale stemming het steeds haakplekke, maar stem móét mens stem
Die tweede dag van spesiale stemming vir Suid-Afrika se plaaslike verkiesings is vandag, Dinsdag 3 November, deur verskeie logistieke en…
-
Vrystaat Landbou eis staatsingryping ná brutale plaasaanvalle
Saam met die stemme van politieke partye, het Vrystaat Landbou (VL) die onlangse plaasmoorde en -aanvalle, veral in Noordwes, ten…
-
Tesourie erken kommer oor land se trae ekonomiese groei
Die nasionale tesourie is self bekommerd oor Suid-Afrika se hardnekkig swak ekonomiese groei en waarsku dat geen mate van begrotingsdissipline…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








