Top
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 17 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Amerikaanse sjefs steek SA braaivleisvuur aan
Amerikaanse braaivleis en Suid-Afrika se tradisionele manier van braai het Woensdag in Johannesburg bymekaargekom toe ’n Amerikaanse sjef en Suid-Afrikaanse…
-
Hof lewer uitspraak oor twee ná vriend oorgenooi is om hom dood te maak
’n Inwoner van die stad is Woensdag, 16 September, in die hooggeregshof in Kimberley aan moord skuldig bevind, terwyl sy…
-
Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie
“Is jy ’n Afrikaner?” is die eerste vraag wat Lourensa Eckard in ’n spesiale episode van die kykNET aktualiteitsprogram Onthul…
-
Dít hou dalk rentekoerse onveranderd
Suid-Afrika se eerste ekonomiese inkrimping in byna twee jaar kan dit vir die Reserwebank moeiliker maak om rentekoerse later vandeesmaand…
-
RSG se geliefde Magdaleen Krüger groet ‘Loof die Here’ ná 7 jaar
Luisteraars van die gewilde program RSG-program Loof die Here, sal die laaste Sondag van hierdie maand vir die geliefde Magdaleen…
-
Kolbe opgewonde om weer in Kaapstad uit te draf: ‘Elke speler het ’n doel en wil in verskeie ligas speel’
Die Verenigde Rugbykampioenskap (vRK) vir die 2026/27-seisoen skop binnekort af. Stormers-afrigter John Dobson se span het herbou en herlaai met…
-
Die Kinderfonds: ’n Toekoms vol hoop
Toe Anna* op 16 jaar in pleegsorg geplaas is, het sy nie geweet hoe haar toekoms sou lyk nie. Vandag,…
-
Kempton Park-vrouemoorde: Belonings van R900 000 uitgeloof namate vrese toeneem
Die ontdekking van die liggame van nege vroue in en om Ekurhuleni in Gauteng het vrese onder inwoners laat toeneem,…
-
Oogpunt: Sy’s g’n Alice in Wonderland
Die kollektiewe Europese politieke establishment is tot in hul diepste wese geruk deur die wegholoorwinning van Alice Weidel en haar…
Brekende Nuus
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
-
Die aktrise Hayden Panettiere (36), wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in die gewilde televisiereekse Heroes en Nashville, is dood aan ’n mengsel van dwelms wat onder meer fentaniel ingesluit het, het ’n Amerikaanse lykskouer gesê
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









