Top
-
Wat kos jou sport nou? Só verander DStv se nuwe pakkette
Vir ’n Suid-Afrikaanse sportliefhebber is die vraag nie meer net hoeveel DStv kos nie, maar ook presies watter sport jy…
-
Verkeersbeamptes aangeval tydens onwettige straatrenne in Kaapstad
Twee verkeersbeamptes is beseer en drie verkeersvoertuie beskadig nadat ’n skare motoriste en toeskouers glo op verkeersbeamptes toegesak het tydens…
-
Kagiso se waterkrisis: Tegniese span ingespan om toevoer te stabiliseer
Mogale-stad het sy ingryping in Kagiso verskerp nadat kragonderbrekings by die Zuikerbosch-waterbehandelingsaanleg en die Eikenhof-versterkingstasie die gebied se reeds kwesbare…
-
Macklemore op hete kole, Sheeran moet alleen voortgaan
Macklemore se steun vir Palestina het ’n storm rondom Ed Sheeran se Loop-toer ontketen, met die Amerikaanse rapper wat van…
-
Villa oorleef Spurs se laat aanval
Aston Villa het Tottenham Saterdag met 3–2 in die Premierliga geklop nadat die gashere laat in die wedstryd twee doele…
-
Japan klop Fidji en wen Pasifiese Nasiebeker-toernooi
Japan het Saterdag in Tokio met 20–15 teen Fidji afgereken om die Pasifiese Nasiebeker-toernooi vir die eerste keer sedert 2019…
-
Gauteng gaan motoris se rekening ná verkeersligskade haal
’n Motoris kan nou opdok vir die herstel van verkeersinfrastruktuur nadat ’n verkeerslig by ’n besige kruising in Roodepoort beskadig…
-
NVG moet koste dra ná private vervolging van verkragter
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) moet die koste van ’n private vervolging teen ’n man wat tot 20 jaar tronkstraf vir…
-
Proteas-vroue skryf nuwe hoofstuk in Zimbabwe
Die Proteas-vroue sluit vandag ’n geskiedkundige toer af wanneer hulle Zimbabwe in die vyfde en laaste T20I in Bulawayo pak.…
-
Nog ’n terugslag vir Proteas: Ngidi uit, jong snelbouler kry kans
Die Proteas se snelboulaanval het nog ’n terugslag gekry met Lungi Ngidi wat weens ’n regterdyspierbesering uit die komende eendagreeks…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









