Top
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 21 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Nuwe tegnologie help boere om jakkalsgedrag beter te verstaan
’n Nuwe biotelemetriestelsel wat rooijakkalse op plase op afstand monitor, kan boere en natuurlewebioloë help om dié roofdiere se gedrag…
-
11 grypaanval-verdagtes in 5 weke vasgetrek
Minstens 11 verdagtes is die afgelope vyf weke in verband met grypaanvalle in Kaapstad in hegtenis geneem, terwyl die Stad…
-
Rassie se waarskuwing aan die Bokke voor Perth-toets: ‘Hulle het ons aan flarde geskeur’
Rassie Erasmus, afrigter van die Springbokke, glo Australië sal ’n taai teenstander wees wanneer die spanne Sondag in Perth in…
-
Sardynvrektes neem af, maar visserybeperking bly van krag
Die grootskaalse sardynvrektes langs Suid-Afrika se kus het die afgelope week nie weer wyd versprei nie, maar die tydelike beperking…
-
DStv stel nuwe pakkette vry
Nog meer kykers kan voortaan deel wees van die VIA-familie. Vanaf 17 September 2026 is VIA in Suid-Afrika op DStv…
-
Burgemeestersbal help Suidoosterfees die gety vir jong kunstenaars draai
Die Suidoosterfees se burgemeestersbal is op Saterdag 19 September by die Lagoon Beach Hotel in Kaapstad aangebied. Vriende, vennote en…
-
Nuwe boek laat Oscar-diskoers weer opvlam
Dit is amper soos 9/11 – die meeste van ons weet waar ons was toe ons gehoor het die Paralimpiese…
-
Ekurhuleni-moorde: 3 in hegtenis ná Dawn Park-moord
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Jabulile Ntimba in Dawn Park, Boksburg. Die Gautengse…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









