Nuus
-
Strafregtelike klagtes dreig vir munisipaliteite
Sowat 19 munisipaliteite in drie provinsies word deur strafregtelike klagte in die gesig gestaar nadat hulle versuim het om betyds…
-
Wiel kom af tydens onwettige ‘spinning’, tref 9-jarige noodlottig teen kop
“Julle sal na vore moet kom en verklarings lewer oor wat gebeur het tydens die naweek se onwettige spinning wat…
-
Zuma glo ontslaan, maar gesondheid bly rede vir kommer vir MK-party voor plaaslike verkiesings
Die gesondheid van oud-pres. Jacob Zuma bly die middelpunt van toenemende kommer en politieke onsekerheid nadat hy verlede week in…
-
Cornell-universiteit: ‘Ek is Jane Doe’
Duisende Amerikaanse vroue het hulle na sosiale media gewend om die beweerde slagoffer van ’n groepsverkragting by ’n voorste Amerikaanse…
-
‘Goudstad se metroraad pleeg self die misdaad’
Johannesburg se metroraad is ’n misdaadinstelling. Dié skokbevinding word gemaak in ’n verslag “Joburglary: Assessing the Crime-Council Ecosystem in the…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 12 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Shadrack Sibiya steeds oneervol uit polisie ontslaan al bedank hy glo self
Lt.genl. Shadrack Sibiya se diens by die SAPD is met onmiddellike ingang op 12 Oktober 2026 beëindig nadat hy kort…
-
Man kry 18 jaar tronkstraf vir rooftog op plaas in Okiep wat op moord uitloop
Die SAPD in die Namakwa-distrik het die skuldigbevinding en vonnis van Greyton Cloete (27) vir die moord en roof van…
-
Vrou wat mislukte teregstelling in VSA oorleef, keer terug tronk toe
’n Vrou van Tennessee het na die gevangenis teruggekeer nadat sy ’n teregstelling oorleef het, het haar prokureurs Saterdag bevestig.…
-
Vergeet die dinosourusse: Dít was die ware riviermonster
Stel jou voor jy stap miljoene jare gelede na ’n rivier in die gebied wat vandag die Sahara-woestyn is. Jy…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









