Sowat 19 munisipaliteite in drie provinsies word deur strafregtelike klagte in die gesig gestaar nadat hulle versuim het om betyds planne in te dien om die kommerwekkende toestand van hul afvalwaterbehandelingstelsels reg te ruk.
Dr. Jack Bloom, ’n DA-LP en die adjunkminister van water en sanitasie, wat op 1 Julie in sy pos aangestel is, sê aan Die Papier sowat 19 munisipaliteite het nog nie dié regrukplanne ingedien nie. Die sperdatum daarvoor het al meer as drie maande gelede verstryk. “Ek kan bevestig dat die departement van water en sanitasie (DWS) met die proses begin het om direktiewe aan die munisipaliteite uit te reik,” sê Bloom.
- Lees die volledige atrikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.
