Nuus
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 22 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Vermiste SA joernalis veilig nadat Djiboeti hom weens akkreditasie deporteer
’n Suid-Afrikaanse joernalis wat sedert Saterdag in Djiboeti vermis was, is veilig nadat hy uit die land gedeporteer is, het…
-
VSA, SA se woorde-oorlog kring uit
Hy dink nie Amerika se visumbeperkings op Suid-Afrika is omdat pres. Donald Trump se administrasie soveel omgee vir minderheidsgroepe nie,…
-
Gautengse LUR vir menslike nedersettings: Onwettige nedersettings gaan nie meer voorkeur met staatsbehuising kry nie
Gauteng se departement van menslike nedersettings gaan nie langer mense wat onwettige informele nedersettings oprig, voorkeur gee wanneer staatsbehuising toegeken…
-
Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing
Kapenaars is dikwels verdeeld oor die bobbejane-kwessie. Sommige mense sien die diere as ’n pes wat troeteldiere aanval en skade…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 21 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Nuwe tegnologie help boere om jakkalsgedrag beter te verstaan
’n Nuwe biotelemetriestelsel wat rooijakkalse op plase op afstand monitor, kan boere en natuurlewebioloë help om dié roofdiere se gedrag…
-
11 grypaanval-verdagtes in 5 weke vasgetrek
Minstens 11 verdagtes is die afgelope vyf weke in verband met grypaanvalle in Kaapstad in hegtenis geneem, terwyl die Stad…
-
Sardynvrektes neem af, maar visserybeperking bly van krag
Die grootskaalse sardynvrektes langs Suid-Afrika se kus het die afgelope week nie weer wyd versprei nie, maar die tydelike beperking…
-
Nuwe boek laat Oscar-diskoers weer opvlam
Dit is amper soos 9/11 – die meeste van ons weet waar ons was toe ons gehoor het die Paralimpiese…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









