Nuus
-
Ekurhuleni-moorde: 3 in hegtenis ná Dawn Park-moord
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Jabulile Ntimba in Dawn Park, Boksburg. Die Gautengse…
-
Majodina se uitbarsting ‘populistiese vuilbekkigheid’
Suid-Afrikaners is gefrustreerd met korrupte leiers en daarom gooi hulle kritiek uit alle oorde, meen prof. Amanda Gouws, verbonde aan…
-
FW de Klerk-stigting distansieer hom van Van der Rheede se uitsprake
Die FW de Klerk-stigting het bevestig dat sy uitvoerende direkteur, Christo van der Rheede, op 19 Augustus 2026 vrywillig bedank…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Woolies val uit JSE Top 40
Vir die eerste keer in 15 jaar is Woolworths Holdings nie meer deel van die JSE se gesogte Top 40-indeks…
-
Dubbele tragedie tref Suid-Afrikaanse motorsport
Binne dae verloor die land twee gerekende renjaers. Suid-Afrikaanse motorsport is in rou nadat die gemeenskap binne slegs drie dae…
-
September: Ses datums wat SA verander het
September is nie net die maand waarin lente aanbreek nie. Deur Suid-Afrika se geskiedenis was dit ook ’n maand van…
-
Vrystaatse boere span reg vir El Niño
’n Sterk El Niño ontwikkel, maar Vrystaatse boere hoef nie noodwendig ’n uiters droë somer te verwag nie, sê die…
-
Mandhana skryf geskiedenis, Verma slaan eerste honderdtal
Smriti Mandhana het Sondag nog ’n hoofstuk tot haar indrukwekkende loopbaan gevoeg toe sy die rekord vir die meeste lopies…
-
Kempton Park lei Gauteng met 76 ontvoerings in drie maande
Kempton Park het tussen April en Junie vanjaar die meeste ontvoerings van enige polisiesone in Gauteng aangeteken, terwyl die provinsie…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









