Nuus
-
4 verdagtes nou in aanhouding in die moordsaak van bokslegende Zolani Tete
Daar is nou vier verdagtes in aanhouding in verband met die moord op die Oos-Kaapse kampioenbokser Zolani Tete. Tete (38)…
-
’n Nixon maak weer opslae
Die linkervleuel van die Demokratiese Party in Amerika het Woensdag verlede week sy jongste onverwagte sege in ’n Amerikaanse Senaatsvoorverkiesing…
-
16 jaar later: Wat van Peet Viljoen se borgtog?
Die R50 000 wat Peet Viljoen in 2010 as borgtog betaal het, het dié week weer in die soeklig gekom.…
-
Virseker Noordvaal Cup: Monument, Zwartkop en Pietersburg as kampioene gekroon
Die eindstrydnaweek het alles gelewer waarvoor ondersteuners kon hoop, en nog meer . . . Monument het die Virseker Noordvaal…
-
‘Jy het ’n reg om beskerm te word’
In ’n gebied waar mense daagliks vir hul lewens vrees en waar honderde onskuldiges reeds aan die hand van bendes…
-
2 in hegtenis geneem vir moord op bokslegende Zolani Tete
Twee persone van belang is in hegtenis geneem in verband met die moord op die bekende bokser Zolani Tete, wat…
-
Hofuitspraak stuit Shell en Impact Africa, toon hoop vir geraakte gemeenskappe
Die konstitusionele hof se uitspraak wat Shell en Impact Africa in hul spore gestuit het om vir olie en gas…
-
Steve Biko-hospitaal onderbreek krag vir herstelwerk
Steve Biko- akademiese hospitaal in Pretoria ondergaan vandag, Saterdag 22 Augustus, noodsaaklike herstelwerk aan sy elektrisiteitsinfrastruktuur. Die kragtoevoer op vlakke 8 en…
-
Skermslim: Wat ouers moet weet
Ouers het die week opnuut bewus geword van die aanlyn gevare waaraan kinders blootgestel word. Dit volg nadat ’n 16-jarige…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 21 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









