Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vol inspirasie en bewapen met kleure het die leerders die dromme reg om die sentrum nuwe lewe gegee.
Sy vrou, Anita, speel ‘n sentrale rol in sy kreatiewe proses. “Anita, my vrou, is my grootste inspirasie deur my hele loopbaan.”
Die gemeente is sedert 2019 by uitreik-aksies na Williston betrokke en volgens hulle bly die nood in die dorp ‘n saak van liefde vir hul naaste.
Die langverwagte bekendstelling van die “Joshlin Smith-stigting” vind plaas op Sondag 15 Maart by die Dial Rock-saal in Saldanha, maar steeds is daar geen aanduiding presies wat die stigting gaan…
Wat vir my egter die koek vat, is daai video’s waar die gek geskeer word met ons soldate hier aan die tuisfront.