Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied met behulp van die Weskus-polisie.
Omstreeks 11:00 dié oggend het die gesteelde I-pad ‘n sein begin uitstuur na die eienaar. Hy het die inligting aan die polisie deurgegee waarop sers. Brandall Cananie van die Weskus-blitspatrollie…
Die Trollope-myngroep se werkers, wat nou al drie weke staak, sê hulle is keelvol vir wat hulle as onregverdighede in die werkplek beskou. Die groep werkers meen hulle probeer al…
Dankie aan almal wat die Weskus Quartel Shellhole se doelwitte ondersteun en ons help om ‘n verskil in ons gemeenskap te maak.
SALDANHA – Honderde geesdriftige ondersteuners van die Patriotic Alliance (PA) het die Dial Rock-saal in Saldanha Sondag 15 Maart volgepak vir die bekendstelling van die Joshlin Smith-stigting, amptelik bekend as…
Die infrastruktuuropgradering vorm deel van pogings om belangrike vervoerroetes in die distrik te onderhou en te verbeter voor die winter begin.
Die byeenkoms is aangebied deur Gerda Pedro, wat ‘n groot passie vir die geskiedenis en tradisies van die streek het.
Pause, watch (don’t touch) beauty of an endangered species
Guests had the opportunity to mingle and network with the owners of REX Real Estate West Coast and a good idea of what they offered.