Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens Vorster het die kompetisie haar reeds so baie geleer. Wat haar persoonlik die meeste geraak het, is die voortdurende groei.
Vredenburg – Drie onbekende mans het verlede Donderdag (5 Maart) omstreeks 20:30 ‘n 32-jarige vrou se huis in George Kerridge binnegekom en haar gevra om saam met hulle na die…
Die res van die maand is reeds volgeboek met geleenthede vir pret en Weskus-plesier, en dit lyk of organiseerders probeer om die droë, warm Maartmaand ten volle te benut voordat…
Wat kry jy wanneer jy ’n klassiek-opgeleide sangeres van Franskraal en ’n popsanger van Yzerfontein saambring vir ’n samewerking? ‘n Musikale meesterstuk wat emosie ontlok en jou verby ruimte en tyd laat beweeg.…
Louw is in ‘n kritieke toestand per helikopter na ‘n Kaapse hospitaal geneem, waar hy steeds aansterk. Hy sal nog verskeie operasies moet ondergaan.
Die brandstofprys raak elke aspek van die lewe, selfs toerisme.
Hy beklemtoon dat die produksiespan steeds welkom voel in Langebaan en dat hulle die gemeenskap se ondersteuning en gasvryheid baie waardeer.
Op Dinsdag 10 Maart het die gebou weer soos ‘n werkende perseel gelyk wat pligsgetroue regsdienaars, administratiewe personeel en hofbeamptes huisves.