Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hoe nader dit egter aan ‘n verkiesing kom, kan gesien word op foto’s wat vir plasing na Weslander gestuur word, die partykleure sluip al hoe meer in.
Die 24ste Weskus-marathon het met groot opgewondenheid die afgelope Saterdag (14 Maart) in Langebaan plaasgevind. Altesaam 5 086 mense het deelgeneem, met ‘n rekord van 1 545 inskrywings vir die 42,2 km-marathon. Volgens Louis…
At just 14 years old, Angell Pholman from Langebaan is rapidly establishing herself as one of the most exciting young middle-distance athletes in South African school athletics. Now a Grade…
With her new role as Station Commander at the Saldanha Police Station, Weslander spoke to Lieutenant Colonel Kim Whitton about her plans. How did it come about that you made…
Alle leerders wat tussen 2007 en 2011 gebore is en ‘n passie vir kosmaak het, kan inskryf om deel van hierdie kookavontuur te wees.
Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word.
Ons soek dinamiese, inspirerende stories van mense soos jy wat besig is om ‘n indruk te maak.
Volgens die Vredenburg-polisie dui die tipiese sterretjie op die sykant aan dat dié 9-mm-pistool ‘n polisie-uitgereikte Z88-pistool is.