Germano Coetzee (41), Rudolf Jordaan (36) en Gerrit Kriel (43) is Sondagmiddag (26 April) op die Lambertsbaai-pad (R365) afgetrek. Die voertuig is deursoek en daar is beslag gelê op 300 Mandrax-tablette en sakkies tik. Hulle het Dinsdag in die landdroshof op die dorp verskyn.

Mandrax en tik naby Lambertsbaai gekry

Germano Coetzee (41), Rudolf Jordaan (36) en Gerrit Kriel (43) is Sondagmiddag (26 April) op die Lambertsbaai-pad (R365) afgetrek. Die voertuig is deursoek en daar is beslag gelê op 300 Mandrax-tablette en sakkies tik. Hulle het Dinsdag in die landdroshof op die dorp verskyn.

Drie voor oor dwelms

Die sakkies tik.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article