Ná die herlewing van die album wat sy loopbaan begin het, keer Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop, ‘n reis deur die landskap van die hart. Hierdie vertoning vind op Vrydag 24 April om 19:00 by Die Koelkamers in Paternoster plaas. Kaartjies kos tussen R276 en R460. Om te bespreek besoek www.diekoelkamers.com.

Kom ‘Hartloop’ saam

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article