Kapstadt Brauhaus is reg vir ‘n onvergeetlike aand – en hierdie keer bring die Brauhaus iets besonders na die verhoog. Chris Steyn en sy band maak hul debuut op Woensdag 13 Mei om 20:00. Verwag ‘n aand vol energie, ongelooflike musiek en daai songs wat jy saam wil sing, van begin tot einde.

Chris Steyn by Kapstadt Bruahaus

Kapstadt Brauhaus is reg vir ‘n onvergeetlike aand – en hierdie keer bring die Brauhaus iets besonders na die verhoog. Chris Steyn en sy band maak hul debuut op Woensdag 13 Mei om 20:00. Verwag ‘n aand vol energie, ongelooflike musiek en daai songs wat jy saam wil sing, van begin tot einde.

Kom sing saam met Chris

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article