Danny Smoke keer op Donderdag 16 Julie terug na Kapstadt Brauhaus Langebaan en hierdie is een vertoning wat jy nie wil misloop nie. Maak gereed vir ‘n aand propvol energie, ongelooflike musiek en die unieke charisma wat gehore oral gereeld laat terugkom vir nog. Of jy nou ‘n jarelange aanhanger is of hom die eerste keer beleef, Danny Smoke weet hoe om ‘n skare aan die sing, dans en kuier te kry. Die vertoning begin om 19:30 en kaartjiepryse begin vanaf R150. Besoek www.quicket.co.za om te bespreek.

Kom beleef Smoke in Langebaan

Danny sing L’baan aan’t brand

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article