Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Nuwe verslag deur dr. Clive Coetzee het die eerste ses maande van 2026 se huisverkope in vyf Weskus-dorpe ontleed.
Volgens Thyrone Williams, adjunkburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, is Rhode die laaste keer Sondag omstreeks 02:30 gesien toe sy haar woning in die Laingville-buurt verlaat het.
Die polisie en familie vra hulp om die vermiste 75-jarige Magdalena “Suster Lenie” Rhode op te spoor nadat sy Sondagoggend spoorloos verdwyn het.
Swartland Investments se sakeherbelyning kan tot werksverliese en die moontlike sluiting van sy Atlantis-fabriek as deel van herstrukturering lei.
Die familie van die vermoorde Kotie Nel sê hulle wag steeds op antwoorde terwyl die polisieondersoek voortduur. Lees meer: Weslander.co.za
The documentary, Out of Mined, about mining’s impact on the West Coast, won a Cannes Film Award for development on Saturday 27 June.
Die polisie en familielede van die 75-jarige Magdalena Rhode doen ‘n beroep op die publiek om te help om “Suster Lenie” op te spoor. Rhode se familie het haar al…
Migrant communities fear violence as anti-illegal immigration protests approach, while organisers reject xenophobia claims and authorities urge calm nationwide.
Growing excitement builds in the West Coast for the annual superbloom.