Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Smith is verlede Woensdag (8 Julie) onverwags aan natuurlike oorsake in sy spreekkamer in Langebaan oorlede.
Weslander E-Edition — 16 July 2026: Read the latest Weslander local news, community stories, sports and regional updates from the West Coast online.
Transnet’s appeal over its atmospheric emission licence now rests with national government, leaving Saldanha residents awaiting the next decision.
VELDDRIF – Die 2026 Bergrivier-kanomarathon het Woensdag 15 Julie amptelik in die Paarl afgeskop en lui die begin in van een van Suid-Afrika se mees uitdagende en gesogte rivierwedlope. As…
Die ikoniese marathon strek oor 240 km en eindig Saterdag 18 Julie by die Carinusbrug in Velddrif.
VF Plus beskuldig Saldanhabaai Munisipaliteit daarvan dat politieke plakkate steeds teen munisipale verordeninge op lamppale ná kieserregistrasie bly hang.
Volgens Gert Hibbert het die span reg deur die toernooi goed gespeel, met Kamile Allie wat die nasionale enkelspeltitel gewen het en Hibbert wat as naaswenner geëindig het.
Een van haar grootste hoogtepunte was om haar leerders akademies en persoonlik te sien groei, en as kunsonderwyseres het sy dit veral geniet om leerders se kreatiwiteit te ontwikkel en…