Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Kleinskaalse visserykoöperasies het op Dinsdag 5 Mei met Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE) vergader om uitdagings in die sektor te bespreek. Aucamp het die regering…
As die polisie by die kinders kom, is hulle kamma onskuldig, maar reageer ook soos grootmanne wanneer hulle met die polisie praat.
Veertig jaar gelede, in April 1986, het die Chernobyl ramp ‘n radioaktiewe pluim oor Europa gestuur en ‘n veel gevaarliker mislukking as ‘n gebrekkige reaktorontwerp blootgelê. Dit het onthul wat…
FAIRVIEW – A three-year-old boy died in a suspected poisoning incident in Moorreesburg on Tuesday morning. The child from the Fairview community was found dead at his home at approximately 07:40…
Kom geniet komende Saterdag (9 Mei) die middag saam met Mel die Storieverteller by Kapstadt Brauhaus in Langebaan.
Die kleinskaalse opname deur Clive Coetzee en sy gesin word maandeliks in vyf dorpe in die Weskus gedoen en sluit Saldanha, Vredenburg, Langebaan, St. Helenabaai en Velddrif in.