Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Weskus, bekend vir sy rustigheid, oop ruimtes en gemeenskappe waar mense mekaar nog by die naam ken, voel deesdae asof sy eenvoud al hoe verder wegglip.
Baie families in Laaiplek, Velddrif en St. Helenabaai gaan sonder geld sit vir basiese benodigdhede soos kos, skoolgeld en die vermoë om skuld te betaal.
Daarom is die sameroepende rol wat die Saldanhabaai-sekuriteitsinisiatief (SBSI) speel om al die rolspelers in die gebied byeen te bring ‘n bron van hoop vir werklike en volhoubare verandering.
Klein onafhanklike tuisskooltjies het veral ná die grendeltyd oral in die Weskus opgeskiet.