Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
In die dansafdeling het God’s Creation die derde plek behaal, terwyl Worship Warriors tweede geëindig het.
Smook sê die doel van die vergaderings is om na die gemeenskap se probleme te luister en terugvoering van rolspelers te ontvang.
Ten spyte van sy hartverskeurende pleidooi, het Carl Marcus (33) se aanvallers net aanhou steek en kap. Hy het nou gesterf weens die beserings wat hy op Saterdag 25 Julie…
Volgens kapt. Tania Helfrich, distriks- woordvoerder vir die Weskus-polisie, is die identiteit van die oorledene nog onbekend.
Die oorhandigingseremonie is bygewoon deur Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, tesame met Marius Koen, die uitvoerende burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, lede van die burgemeesterskomitee, begunstigdes en gemeenskapslede.
According to the worker the robbers approached the shop armed with a gun, demanding that the security gate be opened.
Marley se lyk is op Saterdag 23 Augustus laasjaar omstreeks 07:30 op ‘n stuk oop veld naby die die Hoërskool Weston in Pikkewynstraat, Louwville, gevind.
Filled with fear and mixed emotions a Bangladesh shopworker is still in shock after a shooting incident happened at the shop on Wednesday 24 June in Louwville.
History was made at Louwville High School on Tuesday 24 March as a mobile digital library was handed over to the school. This was made possible by Transnet Port Terminals…