Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Louwville-judoklub het sy gemeenskap by ‘n hoogaangeskrewe en mededingende judokompetisie, wat die afgelope Vrydag (31 Oktober) en Sater-dag (1 November) in George plaas- gevind het, met trots verteenwoordig. Die…
Die twee verdagtes in die moordsaak van Marley Filander (25) het die afgelope Maandag (13 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof verskyn. Marley se lyk is op Saterdag 23 Augutus omstreeks 07:30 op…
Die bouwerk by Panorama Primêr, ‘n projek waarna baie in die gemeenskap uitsien, sloer steeds. Jandré Bakker, ‘n woordvoerder vir die departement van infrastruktuur, het in Julie 2024 aan Weslander…