Die grondslagfase-leerders van Panorama Primêr het onlangs ‘n heerlike uitstappie na Exotic Animal World beleef. Die kinders het dit vreeslik geniet en baie nuwe dinge oor die dierewêreld geleer. Die skool bedank al die ouers, wat hard gewerk het om seker te maak dat hul kinders dié wonderlike ge- leentheid kon bywoon. Hulle bedank ook die span opvoeders wat die leerders vergesel en verseker het dat almal veilig terug is by die skool.

Jong leerders maak kennis met eksotiese diere

Die grondslagfase-leerders van Panorama Primêr het onlangs ‘n heerlike uitstappie na Exotic Animal World beleef. Die kinders het dit vreeslik geniet en baie nuwe dinge oor die dierewêreld geleer. Die skool bedank al die ouers, wat hard gewerk het om seker te maak dat hul kinders dié wonderlike ge- leentheid kon bywoon. Hulle bedank ook die span opvoeders wat die leerders vergesel en verseker het dat almal veilig terug is by die skool.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article