Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Volgens Soegop, wat vir Club Mykonos Multisport hardloop, is die Comrades nie sommer net nóg ‘n wedloop nie, maar ‘n ongelooflik uitdagende reis waarvoor deeglike voorbereiding nodig is.
|
“Al die jare het ek gedink ek is in beheer,” vertel sy. “Maar daar kom ‘n tyd wanneer jou hele dag se roetine om alkohol draai en jy nie meer…
|
“The generous donation aims to bring comfort and support to children during the cold winter months, making a meaningful difference in the school community,”
Die projek word deur drie toegewyde vroue uit die gemeenskap bestuur, wat ‘n sterk passie het om kinders en gesinne te ondersteun en op te hef.
Volgens sy seun, Jermaine Biggs, sal sy pa onthou word as ‘n sterk leier met ‘n groot liefde vir regverdigheid en dissipline.
|
Die infrastruktuurprojek van meer as R4 miljard sluit die ontwikkeling van Tippler 3 en gepaardgaande werk soos ‘n Eskom-substasie, padbrûe en stofbeheermaatreëls in.
|
Sy glo hy was sterk genoeg om dit te nog vir baie jare te kon doen. “Sy afsterwe was skielik en ‘n groot skok vir ons.”
|
Dit was vir Meyer ‘n skok en mengsel van emosies toe sy die aankondiging hoor, met die trane wat spontaan gekom het.
|
Members marked the occasion on Saturday 30 May with the club’s traditional closing cruise.
|
Die gesogte toekenning word aan persone toegeken wat uitsonderlike diens en bydraes tot die ATKV, Afrikaans, kultuur en gemeenskapsontwikkeling gelewer het, en word as een van die organisasie se hoogste…
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
