Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Guests had the opportunity to mingle and network with the owners of REX Real Estate West Coast and a good idea of what they offered.
Volgens Vorster het die kompetisie haar reeds so baie geleer. Wat haar persoonlik die meeste geraak het, is die voortdurende groei.
Hy beklemtoon dat die produksiespan steeds welkom voel in Langebaan en dat hulle die gemeenskap se ondersteuning en gasvryheid baie waardeer.
Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees.…
Die onlangse aankondiging deur Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE), bring effense verligting vir kleinskaalse vissers. Aucamp het die appèlle wat deur kleinskaalse visvangkoöperasies in die…
She said she loves challenges, and tennis challenges not only ones body but brain as well.
A simple activity turned into a passion for Majesty Masanga, a 12-year-old from Langebaan.She is ranked eighth in the Top 10 of Tennis South Africa, and this is due to…
Volgens gerugte is die kameratoerusting by ‘n filmspan wat glo aan ‘n episode van die gewilde kookprogram Masterchef werk se verblyfplek gesteel.