Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
-
Kommer groei verder oor beoogde brandstofaanleg by Hopefield
Teenstand teen die voorgestelde R50-miljard-brandstofaanleg naby Hopefield groei namate erfenis- en omgewingsgroepe meer vrae opper.
-
Bergrivier keur 2026-’27 begroting goed
Die begroting stem ook ooreen met die behoeftes van die gemeenskappe wat gedien word, soos uiteengesit in die goedgekeurde geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) 2022-’26.
-
Fotograwe kry beligting reg
Hoewel die bibberweer vir min bywoning gesorg het, was die aand gevul met warm geselskap en ongelooflike foto’s.
-
Matriekafskeid vir hulle ook hier
Matriekafskeid moet vir almal toeganklik wees,, ongeag hul agtergrond of ouderdom.
-
Waak teen al die fopnuus
Dit kos tyd en uithouvermoë om ‘n ondersoekende storie na te vors en onderhoude te doen sodat die joernalis die agtergrond tot die kwessie kan verstaan.
-
-
‘Slim watermeters voordelig’
Van Wyk sê daar is skriftelike bewyse en tegniese voorbeelde wat die werking van hierdie slim watermeters demonstreer.
-
-
Meer as 1 000 maaltye verkoop vir Huis Wittekruin
VREDENBURG – ’n Groot poging van omgee en gemeenskapsbetrokkenheid het onlangs gelei tot ’n suksesvolle fondsinsamelingsprojek ten bate van Huis Wittekruin. Dr Eugene Moore en sy broer, Rian Moore, is…









