Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
MISDAAD | Polisie kry vermoedelik gesteelde tamaties terug
Sowat R2 000 se tamaties is Woensdagaand (3 Junie) in Jane Phiri (27) se huis in Mandelapark, Lutzville, gevind.
-
Saldanhabaai-munisipaliteit belê spesiale vergadering te midde van Valke-ondersoek
Valke bevestig SBM-ondersoek na kontrakverlengings; Speaker noem dit vals nuus, munisipaliteit ontken formele kennis, politieke spanning verdiep.
-
Hopefield GPF gee terugvoering op imbizo
Die imbizo het die gemeenskap die geleentheid gebied om hul kommer en kwessies te lug. Wat opvallend was tydens die vergadering, is dat daar nie baie gemeenskapslede teenwoordig was nie.
-
DIEREWELSYN | Noodhulp vir diere werk só
In baie huise is dit nie altyd moontlik om dadelik by ‘n veearts uit te kom nie, maar basiese noodhulpkennis kan ‘n troeteldier se lewe red totdat professionele hulp beskikbaar…
-
‘Los ras, oordeel karakter’
Die visie van die Reënboognasie was gegrond op die ideaal van ‘n nie-rassige samelewing waarin burgerskap, geleentheid en politieke deelname nie deur ras bepaal sou word nie.
-
Munisipaliteit keer Trekoskraal aansoek
Volgens die uitspraakbrief aan belanghebbende partye het die Wes-Kaapse departement van landbou volgehoue beswaar teen die aansoek gemaak, wat die munisipaliteit se besluit beïnvloed het.
-
Tyremart in vlamme gehul
Volgens Monique Potgieter, mede-eienaar van Tyremart, word die oorsaak van die brand tans nog ondersoek.










