Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Crime
-
Sakekern in nag geteiken
Volgens die polisie se analise van misdaadinligting het ses inbrake sedert Maandag 1 Junie in Saldanha se sentrale sakekern plaasgevind. Die voorvalle het hoofsaaklik tussen 22:00 en 04:00 in die nag plaasgevind, wanneer oortreders voordeel uit die stiller ure trek.
-
-
-
Lyk steeds nie geïdentifiseer
Volgens kapt. Tania Helfrich, distriks- woordvoerder vir die Weskus-polisie, is die identiteit van die oorledene nog onbekend.
-
-
-
-
Elf vas oor vervalsing
Die verdagtes – tussen 23 en 36 jaar oud, het Maandag (27 Julie) in die Vredenburg-landdroshof op aanklagte van onder meer bedrog verskyn.
-
Verdagte in Velddrif-vrou se moordsaak in hegtenis in Paarl
Byna vier maande nadat Kotie Nel dood in ‘n woning in Paarl aangetref is, het die polisie bevestig dat ‘n 39-jarige man in verband met haar moord gearresteer is. Die verdagte sal môre (29 Julie) in die Paarl-landdroshof verskyn.
-
Vroue in oproer oor salonne
Volgens die polisie het die vroue verskeie haarsalonne in Laingville besoek en eienaars, van wie die meerderheid buitelanders is, probeer dwing om hul sake te sluit.









