Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
JACOBSBAAI – Bokwagters wat op Donderdag 19 Maart besig was om bokke sowat 800 m van die dorpie af aan te jaag, het op ’n erg ontbinde lyk afgekom. Wat […]
-
Die Persraad van Suid-Afrika (PCSA) het aansoeke oopgestel vir die pos van Persombud, ’n senior, onafhanklike en deeltydse rol wat fokus op media-aanspreeklikheid en die handhawing van etiese joernalistiek. Volgens […]
-
SALDANHA – Honderde geesdriftige ondersteuners van die Patriotic Alliance (PA) het die Dial Rock-saal in Saldanha Sondag 15 Maart volgepak vir die bekendstelling van die Joshlin Smith-stigting, amptelik bekend as […]
-
Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees. […]
-
ST HELENABAAI – Die Weskus Quartel Bomgat (Shellhole) het die afgelope naweek ‘n suksesvolle jaarlikse gholfdag by die Shelley Point-gholfklub in die dorp gehou om fondse in te samel vir […]
-
“As jy ’n boer aanval, gaan jou gat nie weer die son sien nie.” Dít het dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, op Maandag 9 Maart aan ’n groot […]
-
‘n Geliefde boer van Lambertsbaai is in ‘n kritieke toestand na ‘n Kaapse hospitaal gevlieg nadat hy ernstig aangerand is deur vermeende skaapdiewe. Hugo Louw (56) het Donderdag 5 Maart […]










