Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Veertig gesinne het Saterdag 10 Oktober gratis klere, kombuisware, boeke en ander huishoudelike benodigdhede by die 9Miles Project se Come and Buy Without Money (CAB)-geleentheid ontvang.
-
Volgens Philip Jankielsohn, die eienaar van die sentrum, het al 40 winkels huurkontrakte onderteken.
-
-
’n Club Mykonos-werknemer verskyn in die Hopefield-landdroshof op aanklag van beweerde diefstal van sowat R720 000 en bly in aanhouding.
-
Volgens ‘n verklaring deur die plaaslike polisie het die rowers, wie se gesigte bedek was, deur middel van ‘n oop skuifdeur en venster toegang tot die binnekant van dié 88-jarige vrou se huis verkry en haar met ‘n stuk lap vasgebind.
-
Saldanha se ysterertsterminaal ondergaan jaarlikse instandhouding tot 21 Oktober, met opgraderings aan stofbeheer, vraghanteringstoerusting en kritieke infrastruktuur.
-
Carel van Niekerk, a learner at Piketberg High School, has put the region on the national science map with the recognition of his innovative technology project at the 46th Eskom Expo International Science Fair.
-
South African voters are urged to look beyond political loyalties, racial divisions and emotions, and choose leaders based on performance, accountability and governance.
-
Die St. Helenabaai Residensiële Sorgfasiliteit vir Persone met Gestremdhede ontvang beddegoed vir sy 15 inwoners danksy ’n skenking van Langebaan-daghospitaal.










