Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Verskeie politieke leiers en raadslede van die Demokratiese Alliansie (DA) en verteenwoordigers van vissergemeenskappe het vroeër vandag in dié Weskusdorp se hawe byeengekom om die herstel van byna 300 kleinskaalse […]
-
Die bekende Die Eiland Huis vir Gestremdes in St Helenabaai se lisensie om as gesondheidsorgverskaffer vir 2026 te funksioneer, is nie hernu nie. Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand […]
-
JACOBSBAAI – Inwoners in dié rustige Weskusdorp tussen Saldanha en Vredenburg in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) voer ‘n jarelange stryd teen loslopende beeste wat veral snags tuine vertrap, grasperke […]
-
Skoolleerders met ’n liefde vir Afrikaanse musiek en kuns kan weer hul talente wys met die terugkeer van die Skilder met Woorde-kompetisie in 2026. Volgens Karla Janse van Vuuren van […]
-
Die Saldanhabaai-munisipaliteit se Ramprisikobestuur het Dinsdag 31 Maart 2026 ‘n opdatering oor die beskikbaarheid van diesel in die gebied vrygestel. Carol Feris van die Ramprisikobestuur het gesê daar daar was […]
-
The Department of Home Affairs has announced extended operating hours from 30 March 2026 to 7 April 2026. During this period, offices will close at 18:00 on weekdays instead of […]










